ALFA PASTORALE OPLEIDING, BERADING EN GEMEENSKAP SENTRUM
(GESTIG: 1987)

BIED AAN:

`n Kursus wat vierkantig staan in die idioom van missionale kerkwees.

Die Alfa Sentrum is deel van Zama Zama Hope 4 U, die sentrum van hoop wat NG gemeentes en ringe in die Weste van Pretoria, met die steun van die Noordelike Sinode en in samewerking met `n netwerk van vennote, bedryf.

Dit is ’n uitbreiding van kursusse wat die sentrum in vorige jare aangebied het en dit het ’n goeie teologiese basis, maar ook ’n sterk kontekstuele aanslag wat mense byvoorbeeld sal help om daaglikse etiese kwessies te hanteer.


Vir meer inligting oor wat die kursus alles behels, besoek gerus die:
INLIGTINGSBLAD
OF